Local newsNewsNews

Kliek-kliek dis Kersfees!

Geseënde Kersfees aan al die Vaalweekblad lesers en die passievolle fotograwe wat klokslag prag-foto's opdis.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die eerste gedrukte Vaalweekblad vir 2021 verskyn weer op 13 Januarie. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vakansie op die onderskeie fotoblaaie op die web verskyn het, sal weer in die eerste uitgawe pronk.

Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar kleinsus geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
Pieter Moolman van Naboomspruit, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die oulike Kersfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die Kersfeesfoto van laserbeligting geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi stillewe foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die Kersfeesfoto van haar hondekind geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het ook ‘n Kersfeesfoto van haar hondekind geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die oulike foto van haar kattekind geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by Temenos Retreat geneem.
Monica Warren van Richardsbaai het die skattige foto van haar hondekind met sy Kershoedjie op geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
“Tobey” – Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige natuurfoto geneem.
“Lucy” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto van haar hondekind geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die skattige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die skattige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Waddesdon Manor, Engeland geneem.
“Dis mos die lewe” – Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto van haar hondekind in sy Kershoed geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button