Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die eerste gedrukte Vaalweekblad vir 2021 het Woensdag, 13 Januarie verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vakansie op die onderskeie fotoblaaie op die web verskyn het pronk in die uitgawe. Dit is die 29ste fotoblad.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Jacques le Roux van Heidelberg het die skitterende foto geneem.June Bartlett van George het die mooi natuurfoto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die treffende foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n besoek aan hul gunsteling buiteluglewe winkel in Ax-les-Thermes, Frankryk geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Michelle Bold van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto in Deneysville geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto van die wolke wat swaar in die lug hang geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Marakele Nasionale Park geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi sonopkoms foto in die Kaap geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto van ‘n rare boom by die Botaniese Tuine in Pretoria geneem.Nico Potgieter van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto by Temenos Retreat in die Wes-Kaap geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Langstertflap by die Marievale Natuurreservaat geneem.“‘n Gypsy lewe”- Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die interessante foto by die Lake Avenue Inn in Deneysville geneem.Peet Shabbort van Deneysville het die mooi natuurfoto van ‘n padda geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Rooikophoutkapper geneem.Rika Schoeman van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Rozan Koen van Vaalpark het die pragtige silhouette foto geneem.Albertus Kriel van Vereenging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi argitektuurfoto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto van die trop olifante in die Krugerwildtuin geneem.Dawniie Oosthuizen Van Meyerton het die mooi sonsondergang foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi portretfoto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die rustigheid van die Vrystaatse platteland tussen Fouriesburg en Clarens vasgevang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za