Local newsNewsNews

Pandemonium om gesin te red na Rietspruit oorstroom

VANDERBIJLPARK. - Na gisteraand se hewige stortbui het die Rietspruit oorstroom en is daar vanoggend groot pandemonium om 'n gesin van vier wat saam met  hul troeteldiere in 'n huis vasgekeer is te probeer red.

Shane Pretorius is huidiglik vir Vaalweekblad op die toneel en het laat weet dat daar tans baie mense soos nooddienspersoneel, buurtwag ens.  op die toneel is. Hy beskryf die situasie as “iets vreesliks om te aanskou”. Die gesin is steeds in die huis vasgkeer en daar word nou glo vir die weermaghelikopter gewag om tot die gesin se redding te kom. Intussen is daar ook reddingspanne wat intussen gaan poog om die mense en hul diere na veiligheid te bring.

Daar is tans verskeie nooddiens-organisasie op die toneel om die gesin te probeer help.
Nog van die foto’s van die watermassa na die Rietspruit oorstroom het. Foto’s: Shane Pretorius

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button