Local newsNewsNewsBreaking News
Ten spyte van goeie reën is Vaaldam nog nie vol
DENEYSVILLE. – Ten spyte van goeie reën in die Vaaldam se opvangsgebied is die dam maar 70.1% vol. Dit is volgens die nuutste amptelike syfers wat op Rand Water se amptelike webwerf uitgereik is. Die nuutste lesing is op Saterdag 16 Januarie 2021 deurgegee. Daar word verwag dat die vlak in die komende dae nog …
DENEYSVILLE. – Ten spyte van goeie reën in die Vaaldam se opvangsgebied is die dam maar 70.1% vol.
Dit is volgens die nuutste amptelike syfers wat op Rand Water se amptelike webwerf uitgereik is.
Die nuutste lesing is op Saterdag 16 Januarie 2021 deurgegee.
Daar word verwag dat die vlak in die komende dae nog verder kan styg.

Kyk video hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
