Local newsNationalNewsNewsBreaking News

Terugblik: Onthou jy nog die vloede van 1996?

VEREENIGING. – ‘n Mens kry droeë jare en dan kry jy nat jare. 1996 sal deur Vaaldriehoekers onthou word as een van daai nat jare toe laagliggende dele van die gebied, veral Vereeniging, in Februarie deurgeloop het onder geweldige vloede na ‘n reeks wolkbreuke in die gebied. Hier is ‘n paar foto’s van hoe gedeeltes …

VEREENIGING. – ‘n Mens kry droeë jare en dan kry jy nat jare.
1996 sal deur Vaaldriehoekers onthou word as een van daai nat jare toe laagliggende dele van die gebied, veral Vereeniging, in Februarie deurgeloop het onder geweldige vloede na ‘n reeks wolkbreuke in die gebied.
Hier is ‘n paar foto’s van hoe gedeeltes van Drie Riviere gelyk het toe die Vaalrivier en Kliprivier oorstroom het:

Op hierdie foto kan mens die gebied naby The Circus en Brandmullerrylaan sien met Milton Primary chool en River Square in die agtergrond. Foto: Argief
Die gedeelte van Vosloo Park wat vandag in privaatbesit is onder water langs Brandmullerrylaan. Foto: Argiewe
Vosloo Park gedeeltelik onder water toe die water van die Kliprivier opgestoot het naby die draai in Brandmullerrylaan. (Naby die ou skaatsplankbaan). Foto: Argief
Die gebied langs Generaal Hertzogweg waar die Euro Superspar vandag staan. Foto: Argiewe

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button