Local newsNewsNewsBreaking News

KYK: Agteruitgang van “Spider Valley”-pad ‘n skande

VEREENIGING. – Die “Spider Valley-pad” (Mario Milanirylaan) was eens ‘n belangrike deurganspad tussen Vanderbijlpark en Vereeniging langs die oewers van die Vaalrivier. Dit was ook ‘n gewilde piekniek- en hengelplek. Vandag is dit ‘n rommelhoop waar inwoners skaamteloos hul huishoudelike vullis, dooie troeteldiere en bourommel stort asof dit ‘n stortingsterrein is. Talle inwoners meen die …

VEREENIGING. – Die “Spider Valley-pad” (Mario Milanirylaan) was eens ‘n belangrike deurganspad tussen Vanderbijlpark en Vereeniging langs die oewers van die Vaalrivier.
Dit was ook ‘n gewilde piekniek- en hengelplek.
Vandag is dit ‘n rommelhoop waar inwoners skaamteloos hul huishoudelike vullis, dooie troeteldiere en bourommel stort asof dit ‘n stortingsterrein is.
Talle inwoners meen die plek het ‘n simbool geword van die tragiese agteruitgang van die Vaaldriehoek.
Shayne Wellman, ‘n inwoner van Drie Riviere het hierdie video op 19 Januarie geneem en aan Vaalweekblad aangestuur.

Die karkas van ‘n reusagtige dooie boerboel langs die pad by Spider Valley.

Kyk video hier:

Kyk ook na die agteruitgang van Dickinson Park hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button