Local newsNewsNews

Plaaslike brandweerman sterf aan COVID-19

Community Support Forum - CSF skryf...

“Dis met groot hartseer dat ons verneem van die afsterwe van een van ons dierbare vriende, kolega en n uitstekende brandweer man Willem Gouws.
Willem Gouws
Hy het vandag sy stryd verloor teen covid, maar hy sal altyd in ons harte en gedagtes voortleef.
Hy was ‘n ongelooflike staatmaker in die stryd teen misdaad en het altyd ‘n helpende hand verleen.
Ons innige simpatie aan sy vrou Nicky, Jaden en al sy geliefdes mag ons Hemelse Pappa jul dra en vertroos in hierdie hartseer tyd.
Ons gaan jou stem op die groepe mis Willem. Saluut aan ‘n ongelooflike mens.
Mag God jul vertroos in hierdie tyd.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button