Local newsNationalNewsNewsBreaking News
Man vas oor R4.8-miljoen se gesteelde koper
VEREENIGING. – ’n 39-Jarige man sal na verwagting vanoggend in die landdroshof op Vereeniging verskyn vir die besit van vier-komma-agt miljoen rand se gesteelde koper. Volgens lt. Kay Makhubela, ’n polisiewoordvoereder, het die polisie vermoedelik gesteelde koper ter waarde van drie miljoen rand in Vanderbijlpark gevind, sowel as ’n bykomende een-komma-agt miljoen rand se koper …
VEREENIGING. – ’n 39-Jarige man sal na verwagting vanoggend in die landdroshof op Vereeniging verskyn vir die besit van vier-komma-agt miljoen rand se gesteelde koper.
Volgens lt. Kay Makhubela, ’n polisiewoordvoereder, het die polisie vermoedelik gesteelde koper ter waarde van drie miljoen rand in Vanderbijlpark gevind, sowel as ’n bykomende een-komma-agt miljoen rand se koper op ’n kleinhoewe in De Deur.
Die polisie ondersoek nou of die verdagte ook met ander sake verbind kan word.
‘n Toneel uit Eskom se bekende “Izinyoka”-advertensie wat waarsku teen kabeldiefstal. Skermskoot: Eskom
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
