Local newsNewsNews

Egpare deel liefde vir fotografie

Fotografie is 'n gewilde stokperdjie vir die hele gesin en dit is dus nie snaaks dat heelwat egpare 'n passie vir fotografie deel nie. Dié groep spog met 'n paar egpare: Kate & Ivor Whittam (new members), Fransie & George Stevens, Dricky & Chris Gouws, asook Johan en Retha Froneman (hoewel Retha baie lanklaas 'n foto ingestuur het).

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 31ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad, 27 Januarie. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Langstertflap in vlug by die Marievale Bird Sanctuary geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark caputured this magnificent photo of a cheetah in the Masai Mara.
Ivor Whittam from Vanderbijlpark caputured this photo of the lions crossing the road near Lower Sabie Camp in the Kruger National Park.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van ‘n Bruinjakkalsvoël in Pilanesberg geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jacques le Roux van Heidelberg, een van die professionele fotograwe op die blad, het die kunstige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Ecopark in Vaalpark geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
“A dusting of snow” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto by die Barrage geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van die olifante in die Kurgerwildtuin geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die interessante foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Marietjie Collins van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Krugerwildtuin geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto onlangs tydens ‘n besoek aan Nelspruit geneem.
Susan Erasmus van Barberton het die mooi foto van vlakvarke in die Krugerwildtuin geneem.
Tanya Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto in Amanzimtoti geneem.
Yolandi Botha van Sasolburg het die oulike foto van ‘n akkedis geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die skilderagtige landskapfoto by die Heron Banks Golf Estate geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens ‘n uitstappie na Puteri Harbour geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van die druiwetrosse op Riversong-plaas geneem.
Chantené van Rensburg van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi natuurfoto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi modelfoto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Edwin Haasbroek van Anchor Ranch, ‘n plaas tussen Parys en Potchefstroom, het die pragtige foto onlangs in Mosselbaai geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button