NewsNewsBreaking News

‘Cyril’ weer op die kassie vanaand

PRETORIA. – Die Presidensie het bevestig dat president Cyril Ramaphosa vanaand (Maandag 1 Februarie 2021) om 20:00 die nasie sal toespreek oor verwikkelinge rondom die stryd teen die Covid-19 pandemie en inperkingsmaatreëls. Dit volg nadat die Nasionale Koronavirus Beheerraad, die Presidensiële Beheerraad en die Kabinet onlangs ontmoet het om die weg vorentoe te baan.

PRETORIA. – Die Presidensie het bevestig dat president Cyril Ramaphosa vanaand (Maandag 1 Februarie 2021) om 20:00 die nasie sal toespreek oor verwikkelinge rondom die stryd teen die Covid-19 pandemie en inperkingsmaatreëls.

Dit volg nadat die Nasionale Koronavirus Beheerraad, die Presidensiële Beheerraad en die Kabinet onlangs ontmoet het om die weg vorentoe te baan.

President Cyril Ramaphosa. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button