Local newsNationalNewsNewsBreaking News
Vaaldam byna 80% vol
VEREENIGING. – Die nuutste syfers wat op 2 Februarie deur Rand Water vrygestel is, toon dat die Vaaldam nou 79.8% vol is. Watervlakke het sedert Oktobermaand beduidend gestyg toe dit ’n rekordlaagte van minder as 30% bereik het. Skaars twee weke gelede was die dam maar 70.1% vol, maar danksy goeie reën staan die vlakke …
VEREENIGING. – Die nuutste syfers wat op 2 Februarie deur Rand Water vrygestel is, toon dat die Vaaldam nou 79.8% vol is.
Watervlakke het sedert Oktobermaand beduidend gestyg toe dit ’n rekordlaagte van minder as 30% bereik het.
Skaars twee weke gelede was die dam maar 70.1% vol, maar danksy goeie reën staan die vlakke tans op byna 80%.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
