Local newsNationalNewsNewsBreaking News
Kommer oor tamaai slaggat wat voertuie sluk
VEREENIGING. – Motoriste word gewaarsku om op hul hoede te wees vir ’n tamaai slaggat in Houtkopweg wat glo groot genoeg is om motorvoertuie in te sluk. Die slaggat is in die omgewing van Noble Motor Control. Met die onlangse reën wat geval het lyk dit soos ’n gewone waterplas, maar die gat is glo …
VEREENIGING. – Motoriste word gewaarsku om op hul hoede te wees vir ’n tamaai slaggat in Houtkopweg wat glo groot genoeg is om motorvoertuie in te sluk.
Die slaggat is in die omgewing van Noble Motor Control.
Met die onlangse reën wat geval het lyk dit soos ’n gewone waterplas, maar die gat is glo baie diep.
Talle voertuie het al reeds in die gat beland en en daar is geen waarskuwingstekens nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
