Local newsNationalNewsNews
Vereeniging kry eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika
VEREENIGING. - Die heel eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika is op Saterdag 27 Februarie op 'n perseel aangrensend aan die Maccauvlei-gholfklub bekend gestel.
Studente sal by die Cheeba Canabis Academy alles leer oor hoe om dagga te kweek tot by die medisinale voordele wat dit vir die mens inhou.
Sien video hier:
*Volledige berig in volgende week se Vaalweekblad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
