Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi natuurfoto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 35ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 24 Februarie, verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto van ‘n Kortbeksuikerbekkie geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto op ‘n uitstappie naby hul dorp geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Danie Mohr from Henley-on-Klip captured this magnificent photo of a storm approaching.Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige portret foto van sy dogter geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die besondere foto van ‘n luiperd geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi landskapfoto geneem.Ilse Fourie van Meyerton het die mooi foto van haar skattige mak hoerder, Luka, geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Oopbekooievaar met ‘n versnappering in die Krugerwildtuin geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Marievale Natuurreservaat geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Benade van Vanderbijlpark het die geveerde vriendjie in haar tuin afgeneem.“Reflection” – Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Nicolene Swart van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.Rozan Koen van Vaalpark het die mooi monochroom foto geneem.Lucy Czapiga van Vanderbijlpark het die mooi foto in haar tuin geneem.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto van die besondere wolkformasie geneem.Susan Erasmus van Baberton het die mooi foto geneem.Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Bianca-Rose Steenekamp van Harrismith se hond het die voëltjie in die erf gekry, waarna Bianca-Rose die mooi foto geneem en die voëltjie weer veilig terug in sy nes gesit het.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto van ‘n murasie in die Klipriviersberg Natuur Reservaat geneem.This photo was taken by Diane James from Sasolburg.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za