Pieter Moolman (oud-Valie) van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 36ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 3 Maart. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Pieter Moolman (oud-Valie) van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens vakansie in Penang geneem.“Cascade Falls” – Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) woon nou in Kanada en het die pragtige foto geneem.Deniva Swan-Chang van Vanderbijlpark het die oulike foto van haar drie katte in haar huis in Savannah Georgia, in die VSA geneem. Sy sê die drie (Ming, Baba, & Dublin) het al vele kere internasionaal gevlieg tussen die VSA en SA.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto by die Grau Roig Ski-area, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Danie Mohr van Henley-on-Klip het die indrukwekkende foto van ‘n dreigende storm geneem.Magdalena Peacock van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto in die Walter Sisulu Botaniese Tuin geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lucy Czapiga van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n sprinkaan in haar tuin geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige natuurfoto geneem.Margaret van Wyngaardt van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n Jan Frederik in haar tuin geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige sonsondergang foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi natuurfoto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die besondere landskapfoto in die Krugerwildtuin geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto van die kameelperde geneem.Rozan Koen van Vaalpark het die moderne swangerskapfoto geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.Susan Erasmus van Baberton het die mooi foto geneem.Simoné de Bruin (13) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Jan Putter van Sasolburg het die pragtige landskapfoto in die EcoPark in Vaalpark geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto van die wolke oor Alberton geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto van Klipdraai se “zebra” geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Dikbekwewer by die Austin Roberts Voëlpark in Pretoria geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi natuurtoneel vasgevang. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za