Local newsNewsNews

Kyk wat se pragfoto’s skuil agter die deur

Maak oop die deur en toer saam met die fotograwe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 36ste fotoblad verskyn in vandag se uitgawe van Vaalweekblad, 3 Maart. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto van Vaaldam by Vaal Marina geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lucy Czapiga van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n sprinkaan geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Madelein Oberholzer van Sasolburg het die mooi foto met haar selfoon in Vaalpark geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto in Empangeni geneem.
Rozan Koen van Vaalpark het die moderne swangerskapfoto geneem.
Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Simoné de Bruin, net 13-jaar oud van Vanderbijpark,het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“Tropical Spice Garden” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens vakansie in Penang geneem.
Anastasia Cooke van Midvaal het die pragtige foto in Mooilande, Midvaal geneem. Dit is die eerste foto wat Antastasia op die blad deel.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige silhouette foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi silhouette foto op Riversong-plaas geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Buane Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem toe die son begin sak.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die pragtige foto tydens ‘n uitstappie na Klipriviersberg Natuurreservaat geneem.
Danie Mohr van Henley-on-Klip het die mooi aksie foto die afgelope naweek tydens ‘n kanowedvaart geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi aksie foto in Ballito geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi model foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n tortelduif in Vaalpark geneem.
Henro de Lange (net 8-jaar oud) van Vereeniging het die mooi foto in sy ouma se tuin in Falconridge geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button