"Best Friends Forever" - Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto van die zebras geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 37ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 10 Maart. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
“Best Friends Forever” – Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto van die zebras geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Lyn Csongradi van Arconpark, Vereeniging het die foto van die akkedis wat op ‘n tuinornament rus geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.“Sandra Prinsloo op die verhoog” – Nicky Janse van Vuuren, professionele fotograaf van Vanderbijlpark, het die mooi foto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die interessante stillewe foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die kleurryke natuurfoto geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto van die Kek Lok Si Buddhist Temple tydens ‘n vakansie aan Penang geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van die katjie in ‘n boom geneem.Celest van der Schyff van Meyerton het die pragtige sonopkoms foto in Meyerton geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto by Mabalingwe geneem.Danie Mohr van Henley on Klip het die mooi foto geneem.“Slaaptyd” – Dian de Jong van Risiville het die oulike foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto van die zebra geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Erika Coetzee van Risiville het die mooi foto in haar tuin geneem.Erika Mans van Sasolburg het die mooi foto van haar dogter, Elzaan, geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van die flaminke by die Marievale Voëlpark geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Troupant in die Krugerwildtuin geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.“Pollie die paaldanser” – Jan Putter van Vaalpark het die oulike foto van sy African Grey geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n uitstappie geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van die smeulende vlamme geneem.“Laaste van die rose” – Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za