BusinessMotoringNewsSponsored

@ Cars het ‘n passie vir karre én kliënte!

Dit is veral nou die regte tyd om by hulle te gaan inloer as jy 'n studentemotor nodig het!

@ Cars het ‘n passie vir karre én kliënte!

Breedt Auto, wat handel dryf as @ Cars, is drie jaar gelede gestig deur Johan Breedt, sy vrou Kelly en seun Johan jnr. Saam kan hierdie wenspan reeds meer as 30 jaar se ervaring in die motorbedryf agter hul naam skryf.

@ Cars verkoop slegs gebruikte voertuie van topgehalte, en hul passie vir voertuie en vir uitstekende diens aan hul kliënte is opsigtelik. Dit is veral nou die regte tyd om by hulle te gaan inloer as jy ‘n studentemotor nodig het! Die onderneming is goedgekeur by al die groot banke en vooraanstaande finansiële instellings, en lewer landwyd af, van Polokwane in die noorde tot Kaapstad in die suide.

Besoek hulle gerus by hul vertoonlokaal in Lesliestraat 6, Vereeniging om meer oor hul beskikbare voertuie uit te vind.

Kontak Johan (snr.) by 084 607 5479, Johan (jr) by 082 781 8968 en Carel by 079 090 7537 vir ‘n voertuigtransaksie wat jou sak sowel as jou drome sal pas!

 

 @ Cars wens 2020 se matrikulante baie geluk met hul prestasies!     

************************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button