Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 37ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 10 Maart, verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige stillewe foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi sonsondergang foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap foto by Mabalingwe geneem.Danie Mohr van Henley-on-Klip het die mooi foto van die besondere wolke geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die mooi natuurfoto geneem.“Sprei jou vlerke” – Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Marievale Voëlpark geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Kaapse Kliplyster by Little Switzerland in die Drakensberge geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by die Grau Roig Ski-area, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi monochroom foto van die maan geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto van die volstruise in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige foto tydens ‘n uitstappie na Vaaldam geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige lankskap foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die interessante natuurfoto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za