Local newsNewsNews
Bestel jou ‘onthouboek’ hier
Vaalweekblad se herdenkingsboek, Legendes en ellendes uit die Vaal, is saamgestel om dié koerant se 55ste verjaardag te vier.

Vaalweekblad se herdenkingsboek, Legendes en ellendes uit die Vaal, is saamgestel om dié koerant se 55ste verjaardag te vier.
Die grootformaat sagtebandboek bevat meer as 300 ernstige, ongewone of humoristiese stories, staaltjies en foto’s uit die Vaaldriehoek se ou dae.

Dit kos R350 en sluit BTW en aflewering in die Vaaldriehoek in.
Dit kan ook per PostNet of Pep as ‘n geskenk na iemand in ‘n ander dorp of stad gestuur word.
Om te bestel:
Stuur ‘n WhatsApp met jou naam en adres na Retha by 083 246 0523, Nicky by 083 744 7711, of stuur ‘n e-pos na rfichat@media24.com.

**********************************************************************
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
