Frik Nel van Vanderbijlpark is 'n amateur-fotograaf wat die treffende foto geneem het.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 38ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 17 Maart verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Frik Nel van Vanderbijlpark is ‘n talentvolle amateur-fotograaf wat die treffende foto geneem het.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Berghaan in die Krugerwildtuin geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.“Cheeky” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, een van die professionele fotograwe op die blad, het die kunstige monochroom foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het ‘n voorliefde vir die natuur en het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Jacques de Lange van George het die pragtige troufoto geneem. Jacques en sy verloofde, June Bartlett, spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus hul Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto van die hemelruim en wolke geneem.“You never know when you’ll find a rainbow” – John van Schalkwyk van George het die mooi straatfoto geneem.Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die interessante foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi kat portretfoto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die pragtige foto in haar tuin geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem.Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Storm building” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skattige foto op Riversong-plaas geneem.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto van die besondere wolke geneem.Carla Jooste woon op ‘n kleinhoewe buite Vanderbijlpark en het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat Carla op die blad deel.“Sunrise” – Celest van der Schyff van Meyerton het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto tydens ‘n wegbreek na Mabalingwe geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Esna Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto op die strand geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za