Johan Froneman van Vanderbijlpark het ‘n voorliefde vir die natuur en het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 39ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 24 Maart. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het ‘n voorliefde vir die natuur en het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.“Ring of Fire” – Hendrik Grobbelaar van Centurion het die treffende foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jenny Botes van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Addo Olifantpark geneem.June Bartlett van George het die pragtige troufoto geneem. June doen spesialiseer ook in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskapfoto foto’s tydens hul wintermaande geneem. Dit begin nou lente word daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo of a fish eagle at Mankwe.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Liezel Senekal van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die treffende foto geneem.Nicky Jansen Van Vuuren (Chilli PicNic) van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die kunstige foto geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto tussen die sonneblomme in die Koppies-omgewing geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi stillewe foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.“Penang Hill” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens vakansie in Penang geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi silhouette foto geneem.Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto van die onweerswolke geneem.Carla Jooste van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n “geliefde wolf” wat ‘n spesiale plek in haar hart het geneem.Candice Vieira from North Riding took this adorable photo of her son Nathan on his 1st birthday in his hot air balloon at Stonehaven on Vaal, Vanderbijlpark.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap foto by Mabalingwe geneem.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n naaldekoker by die EcoPark in Vaalpark geneem.Esna Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens besoek aan KwaZulu-Natal geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za