Local newsNationalNewsNews

Slagoffers van busramp onthou

Laerskool Handhawer het op 23 Maart 2021 die slagoffers van die busramp wat die lewens van ses leerlinge en drie onderwysers geeïs het onthou.

VEREENIGING. – Die oggend se verrigtinge het ‘n kranslegging ingesluit en is met die loslaat van heliumballonne afgesluit.

Kyk video hier:

Altesaam ses skoolkinders en drie onderwysers van Laerskool Handhawer in Vereeniging is in 2005 in ‘n busongeluk naby Richmond en Drie Susters in die Karoo dood toe die bussie se band gebars het.

Hulle was na ‘n Netbaltoernooi in George in die Suid-Kaap op pad toe die ongeluk hul lewens geneem het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button