NewsNewsSportSport

Swartz en Leeb Heron Banks se bestes

VAALPARK. - PG Swartz is Sondag, 14 Maart as Heron Banks Gholfklub se klubkampioen vir 2021 aangewys.

Swartz het met rondtes van 68 en 70 vir jongeling Aiden Leeb (69 en 75) uitgestof om met die louere weg te stap. Leeb het egter genoeg gedoen om die junior-afdeling gemaklik te wen.
Adri Vorster (92 en 99) het die vroue-afdeling met twee skaflike rondtes gewen.
PC Swartz is op 14 Maart as Heron Banks Gholfklub se klubkampioen aangewys.
Aksie tydens Heron Banks Gholfklub se gholfkampioenskap.
Die B- en C-afdeling vir mans is deur Kobus Jonker (78 en 82) en Dave Fourie (42 en 34 punte) gewen.
Ander uitslae:
IPS-kampioene: Marie Venter (31 en 30 punte) en Liam Armstrong (42 en 40 punte).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button