Local newsNewsNews

Groot, treffende foto-versameling

Danksy die knap fotograwe deel Vaalweekblad met trots nog 'n teffende foto-versameling. Die groep verwelkom ook vir Bettie Ehlers van Vanderbijlpark en Estelle Kunneke van Sasolburg wat hul eerste foto's op die blad deel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 40ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 31 Maart. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Estelle Kunneke van Sasolburg het die skitterende foto by Pont du Val geneem. Dit is die eerste foto wat Estelle na die blad ingestuur het.
Frik Nel van Vanderbijlpark het die pragtige foto in in die Krugerwildtuin geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Jacques de Lange van George het die pragtige portretfoto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mistige natuurfoto by die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.

“Trafficed” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, een van die professionele fotograwe op die blad, het die treffende foto’s wat ‘n storie uitbeeld geneem.
John van Schalkwyk van George het die besondere natuurfoto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van die volmaan geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jenny Botes van Vanderbijlpark het die mooi foto met vakansie in Port Elizabeth geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
June Bartlett van George het die pragtige troufoto geneem. June doen spesialiseer ook in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van die voëltjies wat in die water baljaar geneem.
Liezel Senekal van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
“Sussie-liefde” – Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige monochroom foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Nicky Jansen Van Vuuren (Chilli PicNic) van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige makro foto geneem.
Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens vakansie in Penang geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“Clouds over the runway” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Potchefstroom geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Bettie Ehlers van Vanderbijlpark het die mooi sonopkoms foto tydens ‘n oggend stappie by die Emerald Resort & Casino geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto by Mabalingwe geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark geniet die buitelewe en het die mooi foto tydens een van haar uitstappies geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button