Local newsNewsNews
Onderneem Pelgrimstog in Sasolburg
SASOLBURG. - Die stasies van die Kruis by NHK Sasol-Suid Kerksaal, Groblerstraat 19, (Langs Coney Island) bied die geleentheid om ‘n pelgrimstog te onderneem en in die gees die krag van die Pase te beleef. Toegang is gratis.

Belangstellendes is welkom om dit saam te beleef op jou eie tyd.
Die program is:
Maandag 29 Maart
09h00 tot 11h30 en 15h30 tot 17h30
Dinsdag 30 Maart
14h30 tot 17h30
Woensdag 31 Maart
09h00 tot 11h30 en 15h30 tot 17h00
Donderdag 1 April
15h30 tot 18h15
Vrydag 2 April
15h30 tot 17h30
Saterdag 3 April
10h00 tot 12h00
Sondag 4 April
10h00 tot 12h00
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
