Local newsNewsNews

Vier nuwelinge deel ook foto’s

Melandri du Plessis (net 10 jaar oud) van Vaalpark is een van die fotograwe wat vandag hul debuut op die blad maak. Die ander nuwelinge is: Marius Venter van Parys, Elfriede Human van Parys en Brenda Erwee van Henley on Klip.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 40ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 31 Maart. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Michelle Hart van Sasolburg het die treffende kunswerk opgedis.
Nicky Jansen Van Vuuren (Chilli PicNic) van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die besondere foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Stephanie Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens vakansie in Penang geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skilderagtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
John van Schalkwyk van George het die mooi silhouette foto geneem.
Melandri du Plessis (net 10 jaar oud) van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Brenda Erwee van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi natuurfoto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
“Lines” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, een van die professionele fotograwe, het die kunstige foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit word nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Liezel Senekal van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige weerkaatsing op die water vasgevang.
Magdalena Peacock Swart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marius Venter van Parys het die mooi foto geneem.
Bettie Ehlers van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens ‘n oggend stappie by die Emerald Resort & Casino geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi uitsig in Somerset-Wes afgeneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n wolnekooievaar geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button