Local newsNewsNews

Geen tekort aan kunsvernuf

Die passievolle fotograwe bederf ons steeds met prag-foto's wat daagliks na Vaalweekblad ingestuur word ... en dit is baie duidelik dat daar geen tekort aan kunsvernuf is nie.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 40ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 31 Maart, verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

“The Beast” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, een van die professionele fotograwe, het die kunstige foto geneem.
Anke van der Schyff (professionele fotograaf) van Vanderbijpark het die skattige foto geneem.
Pieter Moolman (oud-Valie) van Naboomspruit het die kunstige foto van ‘n Slanghals in die reën by die Marievale Voëlpark geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van die Vaalrivier met wolke wat swaar in die lug hang geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John van Schalkwyk van George het die kunstige silhouette foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June doen spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit word nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Liezel Senekal van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi natuurfoto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die kunstige foto van die maan geneem.
Nicky Jansen Van Vuuren (Chilli PicNic) van Vanderbijlpark het die mooi sagte natuurfoto geneem.
Nicoclette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto by Music Connection in Johannesburg geneem.
Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stephanie Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“Puteri Harbour” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skilderagtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
“Kosmoshond” – Bianca-Rose Steenekamp van Harrismith het die mooi foto geneem.
Brenda Erwee van Henley on Klip het die kunstige foto geneem.
“Ek wag dat dit val” – Carla Jooste van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
“Die een wat nie weggekom het nie” – Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in Somerset-Wes geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n wolnekooievaar geneem.
Frik Nel van Vanderbijlpark het die mooi portretfoto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button