Local newsNewsNews

Pragtige foto’s spesiaal vir Paasfees

Vaalweekblad deel vandag nog 'n pragtige foto-versameling en wens al die fotograwe en lesers 'n Geseënde Paasfees toe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 41ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad, 7 April. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Karin Cronjé van Andorra het die kleurryke foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto van haar dogter geneem.
Liezel Senekal van Vereeniging het die pragtige foto op Vaaldam in Deneyseville geneem.
“Retro Girl” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, een van die professionele fotograwe, het die kunstige foto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die besondere foto by die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi natuurfoto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stephanie Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi natuurfoto geneem.
“Jasmyn – Hartebeespoortdam” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Jooste van Vanderbijlpark het die oulike foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Bianca Hechter van Vaalpark het die mooi foto in haar tuin geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die pragtige foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Marievale-voëlresservaat geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Berghaan” – Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n vriendin se kat geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June doen spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button