Local newsNewsNews

Veels geluk Rotary in Vanderbijlpark

Op nog 65 jaar en meer se onbaatsugtige diens aan die gemeenskap. Dankie Rotary Klub van Vanderbijlpark.

Die Rotary Klub van Vanderbijlpark is 65 jaar oud vanjaar. Die groot gebeurtenis is onlangs by Stonehaven on Vaal gevier.

Die klublede het saam met hul familie, uitruilstudente, lede van die Rotary Klub van Riverside en lede van die Round Table bymekaar gekom vir ‘n onvergeetlike aand.

Daar was lekker verjaardagkoek, geskenk deur een van die klub se vorige presidente, Jackie van Waveren en nog ‘n vorige president, Dave Gilliland het meer oor die klub se geskiedenis vertel.

Die Rotary Klub van Vanderbijlpark is die tweede oudste in die Vaaldriehoek en is bekend vir hul kwaliteit, omgee projekte om die gemeenskap te help. Veels geluk!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button