Vosloopark onder 'n digte miswolk. Foto: Christiaan Cloete
VEREENIGING. – Die mis het so dik gehang dat mens skaars die Vrystaatse oewer van die Vaalrivier kon sien.
Vaalweekblad se Christiaan Cloete het met sy kamera gaan inloer.
Het jy dalk ook foto’s geneem van vanoggend se mistigheid?
Deel gerus jou foto’s met ons. Stuur jou foto’s na Christiaan.Cloete@media24.com
‘n Spinnerak met oggenddou op in die mistige landskap. Foto: Christiaan CloeteDie digte miswolk oor Vosloopark. Foto: Christiaan CloeteBootjies wat aan vissermanne wat permanent in Vosloopark bly behoort in die mistigheid. Foto: Christiaan Cloete‘n Waterdruppeltjie hang vroegoggend aan ‘n takkie met die digte mis sigbaar in die agtergrond. Foto: Christiaan CloeteVosloopark bedek onder ‘n digte miskombers. Foto: Christiaan CloeteDie son skaars sigbaar deur die digte miswolk wat vroegoggend oor die landskap langs die Vaalrivier gehang het. Foto: Christiaan Cloete‘n Boomstomp in die mis langs die Kliprivier. Foto: Christiaan CloeteDie pad in Vosloopark wat na die Riverfront lei, bedek onder ‘n digte mislaag. Foto: Christiaan Cloete‘n Digte miswolk hang oor die Kliprivier. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!