Local newsNationalNewsNews

Filmspan en realiteitsreeks-deelnemers besoek Eagle Wings Shelter

Deelnemers aan die volgende seisoen van Via (kanaal 147) se realiteitsreeks Ster-Status was Saterdag 10 April by die Eagle Wings Shelter in Riversdale, Meyerton om 'n nuwe besproeiingstelsel te installeer.

VEREENIGING. – Die Eagle Wings Shelter is ‘n plek vir hawelose mense, wat geen heenkome het nie.

Die groentetuin, met sy nuwe besproeiingstelsel, sal help om inwoners te voed.

 

Die meisies van die realiteitsreeks het hul hande vuil gekry deur landerye om te spit, te verf en kinders en volwassenes van die skuiling te vermaak met hul sangtalent. Die doel van die realiteitsreeks is om jong dames in die vermaaklikheidsbedryf van Suid-Afrika te bemagtig.

Ster-Status-deelnemers help om landerye om te spit. Foto : Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button