Local newsNewsNews

Skillie is nou veilig by Vereeniging DBV

Die Vereeniging/Vanderbijlpark Dierebeskermings Vereniging het danksy die plaaslike polisie 'n pragtige skilpad gered.

Die polisielede het toevallig op skillie afgekom toe hulle met ‘n afsonderlike saak en arrestasie besig was. Skillie is nou in die sorg van die plaaslike DBV, waarna hy binnekort na ‘n rehabilitasiesentrum geneem sal word sodat hy mettertyd weer in die wild vrygelaat kan word.

* Die DBV is gekant teen die aanhou van wilde diere as troeteldiere. Aanhouding kan nie voldoen aan wilde diere se behoeftes nie. 

Die skilpad wat deur plaaslike polisielede gered is en nou in die veilige sorg van die plaaslike DBV in Vereeniging is.
Die skilpad wat gered is en weer in die wild vrygelaat sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button