Local newsNationalNewsNews
KYK: Parke aan die brand gesteek
Iemand is besig met 'n georkestreerde veltog om parkgebiede langs die rivier in Drie Riviere aan die brand te steek.
VEREENIGING. – Verlede week het Vosloopark gebrand.
Die afgelope naweek het die veldjie lanks Deerylaan gebrand.
Nou is dit weer Vosloopark se beurt.
Weet jy wie hiervoor verantwoordelik is en waarom dit gedoen word?
Laat ons gerus weet in die kommentaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
