Local newsNewsNewsSportSport
Kyk: Valie wil NFL aan die brand skop
VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoeker Lloyd Greeff wat in 2014 vir Junior Springbokke gespeel het, wil sy geleerde skopvoet in die National Football League (NFL) in Amerika gaan inspan. Sy agent en World Wide Scholarships is tans hard agter die skerms besig om sy visum uit te sorteer. – Vaalweekblad se aanlyn nuusprogram Sê jou Sê …
VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoeker Lloyd Greeff wat in 2014 vir Junior Springbokke gespeel het, wil sy geleerde skopvoet in die National Football League (NFL) in Amerika gaan inspan.
Sy agent en World Wide Scholarships is tans hard agter die skerms besig om sy visum uit te sorteer.
– Vaalweekblad se aanlyn nuusprogram Sê jou Sê het bietjie met hom gaan gesels. Hier is ‘n kort uitreksel van die episode wat op 28 April om 09:00 op Vaalweekblad se Facebookblad uitgesaai gaan word.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
