Local newsNationalNewsNews

KYK: Kleurpret by Midvaal-renbaan op Vryheidsdag

Daar was op Vryheidsdag (27 April 2021) 'n ontploffing van kleur by die Midvaal-renbaan

VEREENIGING. – Angeline Swanepoel, ‘n inwoner van Meyerton en deelnemer aan die Ster-Status realiteitsreeks op Via (DStv-kanaal 147), het ‘n Colour Run by die Midvaal-renbaan gehou om geld vir die Fabulous Girl-liefdadigheidstigting in te samel.

Volgens Angeline was die dag ‘n reuse sukses en het die opkoms al haar verwagtinge oorskry.

Niemand het die kleur vrygespring nie. Foto: Christiaan Cloete

Sy het gehoop vir ‘n paar mense maar ongeveer 500 deelnemers het opgedaag.

‘n Groep deelnemers geniet hulself by Angeline Swanepoel se Colour Run. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button