Room van die krieket-oes pak mekaar
MEYERTON. – Eerskomende Saterdag gaan die Sedibeng Dream Team en die Barbarians mekaar om 12:15 op die Pierre Kok Oval by die Meyerton Krieketklub die stryd aansê. Die twee spanne is na afloop van die plaaslike Cancer Awareness T20-reeks op grond van kolf en boulgemiddelde gekies. Die Dream Team is: Divan du Toit (Meyerton), JP …
MEYERTON. – Eerskomende Saterdag gaan die Sedibeng Dream Team en die Barbarians mekaar om 12:15 op die Pierre Kok Oval by die Meyerton Krieketklub die stryd aansê.
Die twee spanne is na afloop van die plaaslike Cancer Awareness T20-reeks op grond van kolf en boulgemiddelde gekies.
Die Dream Team is: Divan du Toit (Meyerton), JP Kok (Meyerton), Phillip van Eck (Meyerton), Harold Jacobs (Old Vaal), Francois Penning (Meyerton), Alex Kok (Meyerton), Ethienne le Roux (Sasol), Brendon van Tonder (Vereeniging), Brendon Nortje (Meyerton) Marnu Cronje (Sasolburg) Samson Myofane (Meyerton) en Buffie van Heerden (Meyerton).
Die Barbarian-span is: Morné Erasmus (Old Vaal), Andre Olivier (Old Vaal), Eben Erasmus (Old Vaal), Ettienne Bezuidenhout (Sasol), Bennie Ferreira (Meyerton), Buffie van Heerden (Meyerton), Jason Herbst (Meyerton), Pieter Venter (Vereeniging), Brian Ndimande (Vereeniging), Nico Fourie (Vereeniging) en Meyer Pretorius (Sasolburg),
