Local newsNationalNews

Dit lek orals water in Vereeniging

Waterlekke, waterlekke en nogmaals waterlekke.

VEREENIGING. – Vaalweekblad en plaaslike raadslede is die afgelope paar dae oorval met klagtes oor waterlekke en liters en liters water in die strate vloei.

Van Thamesrylaan, tot Speylaan, tot Palmstraat is daar water wat lek.

Volgens rdl. Daleen Venter van Drie Drie Riviere gee mense oor en weer waterlekke deur.

Net in Drie Riviere het ek al 81 gelys en van die waterlekke wat reeds reggemaak is lek weer,” vertel sy.

Eenj van 81 waterlekke in Drie Riviere. Foto: Verskaf

Venter het op ‘n plaaslike WhatsApp-groep wat uitsluitlik vir die doeleinde van waterlekke gestig is gesê dat ernstige waterlekke reeds aan Metsi-a-Lekoa aangemeld is.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button