Local newsNewsNewsSportSport
Valia gly teen Klerskdorp
VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia is Saterdagmiddag op sy tuisveld met 26-12 deur die HS Klerksdorp in ‘n vriendskaplike kragmeting geklop. Klerksdorp het rustyd 8-5 voorgeloop, maar die eindtelling is egter vleiend. Die tuisspan het stringe ongedwonge foute gemaak en is veral in die tweede helfte genadeloos deur die skeidsregter by …
VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia is Saterdagmiddag op sy tuisveld met 26-12 deur die HS Klerksdorp in ‘n vriendskaplike kragmeting geklop. Klerksdorp het rustyd 8-5 voorgeloop, maar die eindtelling is egter vleiend. Die tuisspan het stringe ongedwonge foute gemaak en is veral in die tweede helfte genadeloos deur die skeidsregter by die afbreekpunte gestraf. Transvalia kom eerskomende Saterdag in Nelspruit teen die HS Nelspruit in hulle eerste kragmeting van die Virsekerbeker te staan.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
