Local newsNewsNewsSportSport
Valia speel gholfbaan aan die brand
VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se gholfspan het sy stempel afgedruk toe hy tweede in die NWU Super 16 Gholftoernooi by Koro Creek in Modimolle geëindig het. Valia se A-span het twee punte na die Hoërskool Menlopark van Pretoria gëeindig. Sy B- en C-span het onderskeidelik derde en tweede in hulle afdelings geëindg. Volgens Walter …
VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se gholfspan het sy stempel afgedruk toe hy tweede in die NWU Super 16 Gholftoernooi by Koro Creek in Modimolle geëindig het. Valia se A-span het twee punte na die Hoërskool Menlopark van Pretoria gëeindig. Sy B- en C-span het onderskeidelik derde en tweede in hulle afdelings geëindg. Volgens Walter Berrington, die afrigter van Transvalia se gholfspan, was die span deurlopend ware ambassadeurs vir die skool en die Vaaldriehoek.

Agter : Anton van Dam Snr (spanbestuurder), Anton van Dam Jnr, Du Randt Theunissen, Michael Lamont, Louis Lamont (spanbestuurder), Henru Barnard, Willie Strydom, Markus Marais.,Walter en Berrington (afrigter).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
