George Stevens van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 46ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (12 Mei). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem.Deon Voges van Meyerton het die pragtige landskap foto in Dealesville in die Vrystaat geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.“Waiting Downstairs” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die kunstige foto van ‘n varkoor geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige foto van die rook na ‘n veldbrand geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.Juanitha van Tonder van Vanderbijlpark het die mooi foto van Stonhaven se brug af geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.June Bartlett van George het die mooi foto van haar seun John geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“The big day” – Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi argitektuur foto in ‘n klein dorpie geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).“Mr Fuzziness” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Leslie du Toit van Mafekeng het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi herfsfoto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.Magda Breedt van Rosashof, Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto in Pretoria se Botaniese Tuine geneem.Martin Fourie van Vaalpark het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi landskap foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Michelle Freeman van Vanderbijlpark het die mooi portretfoto geneem. Dit is die eerste foto wat sy ingestuur het.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die kunstige foto geneem.Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die oulike foto van Bubbles geneem.Ria Roux het ook haar eerste foto na die blad gestuur.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi natuurfoto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die oulike foto geneem.Sonja Kramer van Vereeniging het die mooi foto geneem. Dit is haar eerste foto op die blad.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi kinderportret geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige stillewe foto geneem.“Oubaas se honne” – Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Anton Stander van Vanderbijlpark, een van die nuwe fotograwe op die blad, het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi gesinsfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elize vd Westhuizen van Vanderbijlpark het die kunstige foto laatmiddag naby NWU geneem. Dit is die eerste foto wat sy ingestuur het.Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Freda Pieters het die treffende foto op hul kleinhoewe buite Vanderbijlpark geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za