Local newsNewsNews
Kyk video van tragiese Vaaldam helikopter ongeluk
WAARSKUWING! Grafiese beeldmateriaal kan sensitiewe kykers onstel VAALDAM. – Beelmateriaal van die tragiese vliegongeluk waarin mnr. Essie Esterhuysen, besturende direkteur van die ESGRO Groep van Maatskappye, omgekom het doen tans die rondte op sosiale media. Esterhuysen was die loods van ‘n helikopter wat Vrydag 14 Mei in die Vaaldam neergestort het.
WAARSKUWING! Grafiese beeldmateriaal kan sensitiewe kykers onstel
VAALDAM. – Beelmateriaal van die tragiese vliegongeluk waarin mnr. Essie Esterhuysen, besturende direkteur van die ESGRO Groep van Maatskappye, omgekom het doen tans die rondte op sosiale media. Esterhuysen was die loods van ‘n helikopter wat Vrydag 14 Mei in die Vaaldam neergestort het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
