Local newsNewsNewsSportSport
Langasems by Phoenix in aksie
VEREERNIGING. – Die derde byeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se landloopliga vind eerskomende Saterdag by Phoenix High School plaas. Skole en klub-atlete van regoor die Vaaldriehoek sal weer in aksie wees. Soos met die vorige byeenkomste sal daar geen toeskouers toegelaat word nie.

VEREERNIGING. – Die derde byeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se landloopliga vind eerskomende Saterdag by Phoenix High School plaas. Skole en klub-atlete van regoor die Vaaldriehoek sal weer in aksie wees.
Soos met die vorige byeenkomste sal daar geen toeskouers toegelaat word nie.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
