NewsNewsSportSport

Valie beindruk Yanks

VANDERBIJLPARK. – Die  voormalige Amerikaanse NFL-skopper Nick Novak kan nie uitgepraat raak nie, nadat hy die naweek by die universiteit van San Diego die Vaaldriehoeker Lloyd Greeff met sy skopwerk gehelp het. Greeff is tans in Amerika om op 23 Mei aan ‘n NFL- “try-out” deel te neem. Greeff het ‘n nagmerrie ondervinding agter die …

VANDERBIJLPARK. – Die  voormalige Amerikaanse NFL-skopper Nick Novak kan nie uitgepraat raak nie, nadat hy die naweek by die universiteit van San Diego die Vaaldriehoeker Lloyd Greeff met sy skopwerk gehelp het. Greeff is tans in Amerika om op 23 Mei aan ‘n NFL- “try-out” deel te neem. Greeff het ‘n nagmerrie ondervinding agter die rug, nadat hy weke gesukkel het om sy visum te kry. Maar dit wil voorkom asof daar ‘n pot goud aan die einde van die reënboog vir hom wag.

“Nick is baie beindruk met my skoperk het en het dit oral gedeel. Hy is vol vertroue dat die “try-out” goed sal verloop,” het Greef aan Vaalweekblad gesê. Hiernaas is ‘n skakel van die video wat Novak Kicking Consulting van Lloyd gemaak en onder meer op instagram gedeel het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button