Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Kaap geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 48ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (26 Mei). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Kaap geneem.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Deone de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.Elaine Cilliers van Vanderbijlpark het die mooi foto van die besondere wolke geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem. Dricky (Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto by die DP de Villiersstadion in Sasolburg geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto geneem.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Janfrederik geneem.Heleen Nel van Meyerton het die pragtige sonsondergang foto in Houtbaai geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die Elephant Sanctuary in Harties geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi herfsfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n dikkop in die veld naby Sasolburg geneem.John van Schalkwyk van George het die mooi monochroom foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto by Kroo Guest Farm in Laingsburg geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in die klein dorpie Calvinyà in Spanje geneem. Die dorp het net 60 inwoners. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Liezel Senekal van Vereeniging het die betowerende sonsondergang by Vaaldam, Deneysville geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto in Parys geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van die maan geneem.Magda Breedt van Rosashof, Vanderbijlpark het die mooi foto van die hemelruim geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi modelfoto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi natuurfoto geneem.Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto op ‘n kleinhoewes in Drie Riviere, Vereeniging geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike modelfoto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi herfsfoto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Anastasia Cooke (16) van die Mooilande-kleinhoewes in Midvaal het die oulike foto van die uile geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi hondeportret foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za