Local newsNewsNewsSportSport

Plaaslike rugbyderby om die draai

VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Saterdag gaan die nerwe waai wanneer die NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub (VRK) se spanne mekaar op die oewer van die Vaalrivier aandurf. NWU Vaal wat verlede Saterdag vir Benoni in sy eerste wedstryd in die Valke se Peregrine-liga met 28-18 geklop het, speel Saterdag gasheer vir VRK die huidige Valke-kampioen. VRK …

VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Saterdag gaan die nerwe waai wanneer die NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub (VRK) se spanne mekaar op die oewer van die Vaalrivier aandurf. NWU Vaal wat verlede Saterdag vir Benoni in sy eerste wedstryd in die Valke se Peregrine-liga met 28-18 geklop het, speel Saterdag gasheer vir VRK die huidige Valke-kampioen. VRK het verlede week teen Springs weens Covid-gevalle onttrek en NWU Vaal moes ook ‘n ander plan maak nadat Brakpan om dieselfde rede onttrek het. Dié jaarlikse derby sorg jaarliks vir groot opwinding en vanjaar gaan geen uitsondering wees nie. Geen toeskouers sal by die wedstryde toegelaat word nie en stren Covid-maatreëls sal gevolg word.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button