Local newsNewsNews

Skud jou stertvere reg, dis Vrydag

Ons sluit die week op 'n vrolike noot af met prag-foto's wat deur die fotograwe ingestuur is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 48ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (26 Mei). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Janfrederik geneem.
Heleen Nel van Meyerton het die pragtige sonsondergang foto in Houtbaai geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by die blommeskou in Girona, Spanje geneem.(Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo while on holiday.
Liezel Senekal van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto by Vaaldam, Deneysville geneem.
Nico Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die skattige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Magda Breedt, van Rosashof, Vanderbijllpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto met reffende lyne in die Kaap geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens besoek aan Desaru geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Elaine Cilliers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die mooi silhouette foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto in Dubai geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button