Local newsNewsNews

Skatkis vol fotografie-juwele

Vaalweekblad spog weer vandag met 'n pragtige foto-versameling danksy die ywerige fotograwe. Welkom aan Letitia Sachse-Mienie van Vereeniging en Sarie Human van Vaalpark wat hul debuut op die blad maak.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 49ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (2 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Letitia Sachse-Mienie van Falconridge, Vereeniging het die pragtige foto onlangs naby Fourways geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die pragtige foto met besondere wolkformasie geneem.
“Mama Lama”- Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die oulike foto by Kariba Ranch geneem.
Sarie Human van Vaalpark het die pragtige foto in Robertson in die Kaap geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die stillewe foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Bruinkop-papegaai in die Strubendam Voëlreservaat, Pretoria geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi silhouette foto geneem.
John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto by Kroo Guest Farm in Laingsburg geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by die blommeskou in Girona, Spanje geneem.(Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Elaine Cilliers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Lynette Pretorius van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die kunstige foto geneem.
Rozaan Koen (Prism Prime Photography) van Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike troufoto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button