Local newsNewsNews

Geniet die reis saam met fotograwe

Die fotograwe het vandag 'n baie interessante foto-versameling opgedis wat lesers op 'n heerlike reis sal neem.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 49ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (2 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by die blommeskou in Girona, Spanje geneem.(Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
“Ons wag geduldig” – Lynette Pretorius van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Magda Breedt van  Rosashof, Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die kunstige foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Zinta Barnard (18) van Vanderbijlpark het dié “mooi gesiggie” afgeneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto van die  Aalwyne geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die pragtige foto tydens ‘n besoek aan die Kaap geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n jakkals in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Nagapie in Garsfonrtein geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto by Kroo Guest Farm in Laingsburg geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button