Local newsNewsSportSport

VYCC sese-toernooi wink

VEREENIGING. – Die kolwe het geklap en die paaltjies het die naweek op Verref se velde gespat toe die Blue Bazookas die  Red Rockets in virendskaplike kragmeting met  55 geklop het. Die kragmeting is deur die  Vaal Youth Cricket Club (VYCC) gereël en het vir groot opwinding gesorg. Volgens Stefan de Villiers van VYCC is …

VEREENIGING. – Die kolwe het geklap en die paaltjies het die naweek op Verref se velde gespat toe die Blue Bazookas die  Red Rockets in virendskaplike kragmeting met  55 geklop het. Die kragmeting is deur die  Vaal Youth Cricket Club (VYCC) gereël en

Aksie in die wedstryd tussen die Bazookas en die Rockets. Foto’s: Ettienne van Rensburg

het vir groot opwinding gesorg. Volgens Stefan de Villiers van VYCC is daar ‘n laerskole sesse toernooi in die pyplyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button